Wortelpuntgranuloom
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
In die tandheelkunde verwys ´n wortelpuntgranuloom na ´n weefselknoppie aan die punt van ´n tandwortel (wortelpunt). Dit ontstaan onder die invloed van die prikkeling van ´n chroniese ontsteking.