Wortelvliesontsteking
In die tandheelkunde verwys wortelvliesontsteking na die ontsteking van die wortelvlies wat ontstaan uit 'n chemiese pulpa-ontsteking, meestal op die basis van tandbederf. Wortelvliesontsteking veroorsaak dat tande los sit en selfs kan uitval.
Wortelvliesontsteking | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
Die X-straalfoto toon beduidende beenverlies tussen die twee wortels van 'n tand (swart streek). Die sponsige been het weens infeksie onder die tand verdwyn, en die benige ondersteuning vir die tand verminder. | ||
ICD-10 | K05.4 | |
DiseasesDB | 29362 | |
MedlinePlus | 001059 | |
MeSH | D010518 | |
Mediese waarskuwing |