Woschod (Kalmikië)
Woschod (Russies: Восход) is 'n dorpie in Kalmikië, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Woschod Plaaslike Munisipaliteit wat nog een kleiner nedersetting, Sjarldzjin, insluit. Dit lê 10 kilometer noordwes van die rajon se setel, Bolsjoi Tsarin.
Woschod Восход | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Koördinate: 47°52′54″N 45°17′33″O / 47.88167°N 45.29250°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Oktjabr |
Bevolking | |
• Totaal | 870 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359466 |
Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "sonsopkoms".[1]
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Woschod 863 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 469 | 54,3% |
Koreane | 180 | 20,9% |
Russe | 139 | 16,1% |
Tsjetsjniërs | 39 | 4,5% |
Komi-Permjake | 13 | 1,5% |
Ander groepe | 20 | 2,3% |
Onbekend | 3 | 0,3% |
Totaal | 863 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 11 Augustus 2023.