Wulfstan van Haithabu
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wulfstan, ook Wulfstan van Haithabu, was 'n Anglo-Saksiese reisiger en handelaar in die laat 9de eeu. Sy reisberigte het, saam met die van 'n ander reisiger, Ottars, in Alfred die Grote se vertaling van die Histories van Orosius behoue gebly.
Literatuur
wysig- Niels Lund u. a.: Ottar og Wulfstan. To rejsebeskrivelser fra vikingetiden. Roskilde 1983.
- Karl Baumann: Die Prussen. Ein sympathisches Volk zwischen Weichsel und Memel. Rautenberg, Leer 1991, ISBN 3-7921-0480-6.
- Anton Englert, Athena Trakadas (Hrsg.): Wulfstan’s Voyage. The Baltic Sea region in the early Viking Age as seen from shipboard. Maritime Culture of the North, Volume 2, Roskilde 2009, ISBN 978-87-85180-56-8.