Xenophontos-klooster

Xenophontos-klooster
klooster
Datum van stigting of ontstaan11. centuryWysig
GeloofOosters-Ortodokse KerkWysig
LandGriekelandWysig
Geleë in administratiewe eenheidmonastic community of Mount AthosWysig
Geografiese ligging40°14′45″N 24°11′25″EWysig
Dedicated toSint JorisWysig
BoustylBisantynse argitektuurWysig
Amptelike webwerfhttps://www.imxenophontos.eu/Wysig
Beskryf by URLhttp://odysseus.culture.gr/h/1/gh151.jsp?obj_id=1551Wysig
Category for the view of the itemCategory:Views of Moni XenophontosWysig
Map

Die Xenophontos-klooster (Grieks: Μονή Ξενοφώντος) is ’n Oosters-Ortodokse klooster aan die weskus van Berg Athos in Griekeland. Dit is 16de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan sint Joris. Daar is tans sowat 55 monnike.

Die Xenophontos-klooster.
Die nuwe hoofkerk.

Die klooster is in die 10de of 11de eeu gebou. Dit het elf kapelle binne en ses buite. Die biblioteek bevat sowat 300 manuskripte en 4 000 gedrukte boeke.

Galery

wysig

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig

40°14′45″N 24°11′25″O / 40.24583°N 24.19028°O / 40.24583; 24.19028