Xhosakleredrag
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Xhosavroue wat getroud is, bedek hulle koppe en die nekkrale wat hulle dra, kan die ouderdom en status van die vrou aandui. Xhosavroue versier tradisioneel hulle gesigte met geel en wit oker en die mans dra ook krale en bedek hulle hoofde as hulle in die openbaar verskyn.