Yun Chi-ho (Koreaans: 윤치호; 26 Desember 1864 - 9 Desember 1945) was 'n Koreaanse politikus, filosoof en onafhanklikheidsaktivis. Hy is die oom van Yun Poson, die vierde president van Suid-Korea.

Yun Сhi-ho
윤치호/尹致昊
Gebore26 Desember 1864
Chungcheongnam-do, Joseon (tans Suid-Korea)
Sterf9 Desember 1945
Chōsen, Japannese kolinie Korea (tans Suid-Korea)
NasionaliteitKoreaans
Bekend virKoreaanse onafhanklikheidsaktivis, joernalis, politikus

Bronne

wysig