Yves Leterme
Yves Camille Désiré Leterme (Wervik (Wes-Vlaandere), 6 Oktober 1960) is 'n Belgiese christen-demokratiese politikus. Hy is lid van die politieke party CD&V.
Yves Leterme | |
Eerste Minister van België
| |
Ampstermyn 25 November 2009 – 6 Desember 2011 | |
Vise | Didier Reynders |
---|---|
Monarg | Albert II |
Voorafgegaan deur | Herman Van Rompuy |
Opgevolg deur | Elio Di Rupo |
Ampstermyn 20 Maart 2008 – 30 Desember 2008 | |
Vise | Didier Reynders |
Monarg | Albert II |
Voorafgegaan deur | Guy Verhofstadt |
Opgevolg deur | Herman Van Rompuy |
Minister van Buitelandse Sake
| |
Ampstermyn 17 Julie 2009 – 25 November 2009 | |
Eerste minister | Herman Van Rompuy |
Voorafgegaan deur | Karel De Gucht |
Opgevolg deur | Steven Vanackere |
Eerste Minister van Vlaandere
| |
Ampstermyn 20 Julie 2004 – 28 Junie 2007 | |
Voorafgegaan deur | Bart Somers |
Opgevolg deur | Kris Peeters |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 4 Oktober 1960 Wervik, België |
Politieke party | CD&V |
Eggenoot/-note | Sofie Haesen |
Kind(ers) | 3 |
Alma mater | Katholieke Universiteit Leuven Universiteit Gent |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Vanaf 20 Maart 2008 tot 30 Desember 2008 en vanaf 25 November 2009 tot 6 Desember 2011 was hy die Eerste Minister van België. Sedert 1995 is hy ook lid van die raad van Ieper en sedert 2007 ook senator.
Voor dit was hy minister, eerste minister van Vlaandere, partyvoorsitter, volksverteenwoordiger en skepe.
Leterme het in die regte, politieke wetenskap en bestuurswetenskap gestudeer. Hy is getroud en het drie kinders.
Voorafgegaan deur Guy Verhofstadt |
Eerste minister van België 2008 |
Opgevolg deur Herman Van Rompuy |
Voorafgegaan deur Herman Van Rompuy |
Eerste minister van België 2009-2011 |
Opgevolg deur Elio Di Rupo |