Zarasai
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zarasai Litaue naby die grens met Letland. Die stad, wat as administratiewe sentrum van die gelyknamige rajon-munisipaliteit fungeer, staan veral bekend vir sy ligging temidde van 'n boslandskap met talle mere. Die stadskern word omring deur sewe mere, waarvan die grootste met 'n oppervlakte van 372 hektaar en sewe eilande as naamgewer vir die stad gedien het.
is 'n stad in die uiterste noordooste vanKaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Litaue |
Etnografiese gewes | Aukštaitija |
Munisipaliteit | Zarasų rajono savivaldybė |
Koördinate (sien skakels) | 55° 43' N, 26° 14' O |
Stigting (eerste verwysing) | 1506 |
Stadstatus | 1843 |
Oppervlakte: | |
- Totaal (stad) | 17,5 vk km |
- Totaal (munisipaliteit) | 1 289 vk km |
Hoogte bo seevlak | 134 m |
Bevolking: | |
- Totaal (stad 2010) | 7 571 |
- Totaal (munisipaliteit 2011) | 18 289 |
- Bevolkingsdigtheid (stad) | 432,6/vk km |
- Bevolkingsdigtheid (munisipaliteit) | 14,3/vk km |
Tydsone | EET (UTC +2) |
- Somertyd | EEST (UTC +3) |
Klimaat | |
- Tipe | Kontinentaal-gematig |
- Gemiddelde jaarlikse temperatuur | -°C |
- Gem. temp. Januarie/Julie | - / - °C |
- Gemiddelde jaarlikse neerslae | - mm |
Burgemeester | Arnoldas Abramavičius |
Poskode | 32001 |
Skakel | (+370) 385 |
Amptelike Webwerf | www.zarasai.lt/ |
Vroeë verwysings na die gebied dateer uit die 14de eeu toe 'n kerk en 'n klooster van die bisdom Vilnius op een van die eilande gestig is. 'n Klein nedersetting het destyds aan die meeroewer ontstaan. Zarasai het in sy geskiedenis Duitse (Ossersee), Russiese (Nowoaleksandrowsk) en Poolse (Jeziorosy) name gedra. Die laasgenoemde is, net soos die latere Litause benaming Ežerenai, afgelei van die woord "meer" (jesioro in Pools, ežeras in Litaus). Sedert 1929 is Zarasai die amptelike Litause stadsnaam.
Skakels
wysig- Koördinate: 55°43′N 26°14′O / 55.717°N 26.233°O
Wikimedia Commons bevat media in verband met Zarasai. |