Zelda Rubinstein
Amerikaanse aktrise en menseregte aktifis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zelda Rubinstein (28 Mei 1933 – 27 Januarie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poltergeist (1982), Sixteen Candles (1984), Poltergeist III (1988), en Southland Tales (2006).
Zelda Rubinstein | |
Geboortenaam | Zelda May Rubinstein |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1980–2010 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1982: Poltergeist
- 1984: Sixteen Candles
- 1987: Anguish
- 1988: Poltergeist III
- 1997: Mama Dolly
- 2005: Cages
- 2006: Southland Tales
- 2006: Behind the Mask: The Rise of Leslie Vernon
- Calling Spielberg
Televisiereekse
wysig- 1987: Win, Lose or Draw
- 2000: Scariest Places on Earth