Zolder-renbaan
Die Zolder-renbaan is 'n 4.011 km lange motorsportrenbaan in Heusden-Zolder, België. Dit het die Belgiese Grand Prix van 1973, 1975–1982, en 1984 (10 byeenkomste) aangebied.
Ligging | Heusden-Zolder, België |
---|---|
Tydsone | UTC+01:00 |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Belgiese Grand Prix Superleague Formula Duitse Toermotorkampioenskap Champ Car Blancpain Sprint Series Zolder 24-uur FIA European Truck Racing Championship |
Lengte | 4.011 km (2.492 mi) |
Draaie | 10 |
Rondterekord | 1:14.089 ( Sebastian Bourdais, Newman-Haas Racing, 2007) |