Zombies Ate My Girlfriend
Suid-Afrikaanse musiekgroep
Zombies Ate My Girlfriend is 'n Suid-Afrikaanse swaarmetaal-musiekgroep wat in 2012 gevorm is. Die groepslede is Gavin Marchbank, Marc Olwage, Adriano Rodrigues, Chris Hall en Ferdi Groenewald.
Zombies Ate My Girlfriend | |
---|---|
Zombies Ate My Girlfriend by Wacken 2016 | |
Genres | Death metal |
Jare aktief | 2012–nou |
Etikette | Burning Tone |
Webwerf | zombiesatemygirlfriend.bandcamp.com |
In 2012, het hulle die EP Patient Zero vrygestel. Hul eerste ateljeealbum, Retrocide, is in Februarie 2015 vrygestel.[1]
Hul tweede album, Shun the Reptile, is op 2 November 2018 vrygestel.[2]
In April 2016 het Zombies Ate My Girlfriend die Wacken Metal Battle gewen.[3]
Lede
wysigHuidige
- Gavin Marchbank – voorsang (2012-nou)
- Chris Hall – kitaar (2015-nou)
- Ferdi Groenewald – tromme (2012-nou)
- Adriano Rodrigues – kitaar (2012-nou)
- Marc Olwage – baskitaar (2015-nou)
Voormalige lede
- Louis Henn – kitaar (2012-2015)
- Wesley Robb – baskitaar (2012-2015)
Diskografie
wysigEP
wysig- Patient Zero (2012)
Ateljeealbums
wysig- Retrocide (2015)
- Shun the Reptile (2018)
Fotogalery
wysig-
Gavin Marchbank
-
Adriano Rodrigues
-
Chris Hall
-
Marc Olwage
Verwysings
wysig- ↑ "Zombies Ate My Girlfriend – Retrocide Review". Angry Metal Guy (in Engels (VSA)). 15 Februarie 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2018. Besoek op 23 November 2018.
- ↑ "Zombies Ate My Girlfriend - Shun the Reptile Review". Angry Metal Guy (in Engels (VSA)). 4 November 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op 23 November 2018.
- ↑ Release, Press. "Zombies Ate My Girlfriend Announce Album Launch Dates" (in Engels (VK)). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2018. Besoek op 23 November 2018.