Zuidhorn
Zuidhorn is 'n voormalige munisipaliteit en 'n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 1990 deur die samevoeging van die munisipaliteite Aduard, Grijpskerk en Oldehove by Zuidhorn.
Zuidhorn Zuudhörn | |
---|---|
Voormalige munisipaliteit | |
Ligging van Zuidhorn in Groningen-provinsie | |
Koördinate: 53°15′N 6°24′O / 53.250°N 6.400°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Groningen |
Munisipaliteit | Westerkwartier |
Oppervlak | |
• Totaal | 128,37 km2 (49,56 vk. myl) |
• Land | 125,56 km2 (48,48 vk. myl) |
• Water | 2,81 km2 (1,08 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 18 767 |
• Digtheid | 149/km2 (390/vk. myl) |
Poskode | 9800-09, 9830-49, 9880-89 |
Skakelkodes | 050, 0594 |
Webwerf | www.zuidhorn.nl |
Op 1 Januarie 2019 is Zuidhorn opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf Geargiveer 30 September 2019 op Wayback Machine