Zulu nasie
Die Zoeloe nasie in Suid-Afrika het n baie unieke kultuur en is een van die grootse stamme wat daar is.Shaka Zoeloe was die een wat die Zoeloe fondament voorgele het in 1818.
Tradisie
wysigHierdie nasie hou daarvan om in groepe te wees saam met families en vriende en as daar n seremonie is sal hulle tradisionele bier en kos maak. Daar is geglo dat vrouens nie die kop van n koei mag eet nie want dit is net vir die mans omdat hulle die man van die huis is. Kleurvolle kralle en tradisionele klere is gedra wanneer daar n tradisionele troue of seremonie is[1]. Elke jaar in September is daar n rietdans in KwaZulu Nataal waar al die maagde gaan om die Zoeloe koning te sien en saam te vier.
Geloof
wysigDaar is baie byegelowe in die Zoeloe kultuur en tot vandag glo baie mense in dit. Soos heksery dis geglo dat ander mense tradisionele medisyne koop by sangomas so dat daardie persoon ander mense kan seermaak.As dit reen op die troue dag glo mense dat daar ouer mense is wat die reen en donderweer kan stop. Zoeloe mense hou baie van vleis en mieliemeel pap. Dis hoekom lank terug het die mans gaan jag en vleis gebring vir die vrouens en kinders. Musiek, sang en dans speel n baie belangrike rol in die Zoeloe samelewing. [2]Die drom is die mees populere instrument wat in die Zoeloe nasie gebruik word.
Verwysing
wysig- ↑ https://www.google.com/search?q=zoeloe+nasie&rlz=1C1GCEU_enZA1124ZA1124&oq=zoeloe+nasie&gs_lcrp=EgZjaHJvbWUyBggAEEUYOTIGCAEQRRg8MgYIAhBFGDzSAQg1Nzk0ajBqN6gCALACAA&sourceid=chrome&ie=UTF-8
- ↑ https://www.google.com/search?q=zoeloe+kultuur&sca_esv=512b414220c41cc4&sca_upv=1&rlz=1C1GCEU_enZA1124ZA1124&ei=-CjQZq-dI5-Exc8P7p3n6A4&oq=zoeloe+ku&gs_lp=Egxnd3Mtd2l6LXNlcnAiCXpvZWxvZSBrdSoCCAAyBRAAGIAEMgUQABiABDIFEAAYgAQyBRAAGIAEMgYQABgWGB4yBhAAGBYYHjILEAAYgAQYhgMYigUyCxAAGIAEGIYDGIoFMggQABiABBiiBEiwQlCfEViMLXABeAGQAQGYAfQGoAGGF6oBCzItMy4xLjEuMS4xuAEByAEA-AEBmAIFoAKKC8ICChAAGLADGNYEGEfCAgUQIRigAcICCxAuGIAEGJECGIoFwgImEC4YgAQYkQIYigUYlwUY3AQY3gQY4AQY9AMY8QMY9QMY9gPYAQGYAwCIBgGQBgi6BgYIARABGBSSBwkxLjAuMi4xLjGgB5Ai&sclient=gws-wiz-serp