Zwelonke Sigcawu
Xhosa-hoofman
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mpendulo Zwelonke Sigcawu (4 April 1968 - 14 November 2019)[1] was die koning van die Xhosas.[2] Hy het koning geword op 1 Januarie 2006.[3] Zwelonke is gebore in Willowvale. Sy ouers is Xolilizwe Mzikayise Sigcawu en Nozamile.
Verwysings
wysig- ↑ https://www.wildcoast.co.za/xhosa-king-mpendulo-zwelonke-sigcawu
- ↑ Phaliso, Sandiso (21 Oktober 2009). "Royal spat over claims to Xhosa kingship". City Press (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Maart 2012. Besoek op 7 November 2010.
- ↑ "AmaXhosa king's coronation celebrations begin". eNCA (in Engels). 15 Mei 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 April 2018. Besoek op 19 Oktober 2017.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zwelonke Sigcawu.