Zwevegem
Zwevegem is 'n nedersetting en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipaliteit het 25.782 inwoners (1/1/2024) [1]. In teenstelling tot haar nog steeds grootliks landelike deelmunisipaliteite sluit Zwevegem self deur haar meer noordelike ligging aan by die stedelike omgewing van Kortrijk.
Zwevegem | |||
|
|||
ligging binne die sentrumstad Kortrijk in die provinsie Wes-Vlaandere |
|||
Regering | |||
- burgemeester | Marc Doutreluingne | ||
---|---|---|---|
Webwerf: www.zwevegem.be |
Dorpskern
wysigNaas Zwevegem self lê in die saamgesmelte munisipaliteit die landelike deelmunisipaliteite Heestert, Moen, Otegem en Sint-Denijs. Zwevegem self lê in die noorde van die munisipaliteit in die stedelike omgewing van Kortrijk. Die vier ander dorpskerne lê in die suide van die munisipaliteit.
Op die grens van Zwevegem en Moen, op weg na Avelgem, lê die gehug Zwevegem-Knokke. Die Zwevegemse wyk Kappaert lê ten ooste van die kanaal Bossuit-Kortrijk, en beskik ook oor sy eie parogie en skool.
# | Naam | Oppervlakte (km²) |
Bevolking
(01/01/2021)[2] |
---|---|---|---|
I (VI) (VII) |
Zwevegem - Zwevegem - Kappaert - Zwevegem-Knokke |
|
14.174 |
II | Sint-Denijs | 16,6 km² | 2.545 |
III | Moen | 10,44 km² | 2.768 |
IV | Heestert | 13,08 km² | 2.826 |
V | Otegem | 2.532 |
Zwevegem grens aan die volgende dorpe en munisipaliteite:
|
|
Kaart
wysigNabygeleë dorps- en stadskerns
wysigZwevegem-Knokke, Sint-Lodewijk, Deerlijk, Harelbeke, Kortrijk
Verwysings
wysig- ↑ https://www.zwevegem.be/overzwevegem
- ↑ "Zwevegem klokt 2020 af op 24 846 inwoners". www.hln.be. Besoek op 11 September 2022.