Óbuda stadhuis

Óbuda is 'n historiese stad in Hongarye. Die land se hoofstad, Boedapest, is gevorm op 17 November 1873 toe Boeda, Óbuda en Pest saamgesmelt het.[1]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig