(181708) 1993 FW
asteroïde
(181708) 1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon; die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii.[5] Mike Brown lys dit as ’n moontlike dwergplaneet op sy webtuiste.[4]
Ontdekking | |
---|---|
Ontdek deur | David C. Jewitt, Jane X. Luu |
Datum | 28 Maart 1993 |
Kleinplaneet-kategorie | Trans-Neptunus-voorwerp (cubewano)[1] |
Wentelbaaneienskappe[2] | |
Epog 13 Januarie 2016 (JD 2457400.5)[2] | |
Afelium | 46,293 AE |
Perihelium | 41,642 AE |
Halwe lengteas | 43,967 AE |
Wentelperiode | 291,54 jaar (106 487 dae) |
Gem. omwentelingspoed | 4,489 km/s |
Gem. anomalie | 351,305° |
Gem. beweging | 0° 0m 12.171s / dag |
Baanhelling | 7,7336° |
Lengteligging van stygende nodus | 187,837° |
Periheliumhoek | 40,180° |
Minimum baankruisingsafstand: Jupiter | 36,2333 AE |
Fisiese eienskappe |
|
Afmetings | 175 km[3] 241 km[4] |
Absolute magnitude | 7,0 |
Verwysings
wysig- ↑ Marc W. Buie. "Orbit Fit and Astrometric record for 181708" (in Engels). SwRI (Space Science Department). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Januarie 2019. Besoek op 18 Februarie 2018.
- ↑ 2,0 2,1 "JPL Small-Body Database Browser" (in Engels). Jet Propulsion Laboratory. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Desember 2019. Besoek op 7 April 2016.
- ↑ "List of Known Trans-Neptunian Objects" (in Portugees). Wm. Robert Johnston. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2020. Besoek op 3 Januarie 2015.
- ↑ 4,0 4,1 "How many dwarf planets are there in the outer solar system?" (in Engels). Mike Brown. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2020. Besoek op 3 Januarie 2015.
- ↑ BS Marsden; Jewitt, D.; Marsden, B. G. (1993). "1993 FW". IAU Circ. Minor Planet Center. 5730: 1. Bibcode:1993IAUC.5730....1L.