129 v.C.
jaar
129 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 134 v.C. | 133 v.C. | 132 v.C. | 131 v.C. | 130 v.C. | ◄ 129 v.C. ► | 128 v.C. | 127 v.C. | 126 v.C. | 125 v.C. | 124 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Antiochus VII Sidetes | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- 5 November? - Die Arsasiede onder Frahad II verower Babilonië teurg op die Seleukiede van Antiochus VII Sidetes, wat gedood word.[1]
- Die Skitiërs kom te laat op die slagveld om Fraates nog te help. Hy weier om hulle te betaal vir hulle hulp.[2]
- Demetrius II Nicator volg Antiochus VII op en word die tweede keer koning van die Seleukiede.[3]
- Groter Frigië word aan Pontus afgestaan uit dankbaarheid dat hulle die Romaine in die oorloog teen Aristonicus gehelp het.[4]
Sterftes
wysig- Seleukiede vors Antiochus VII Sidetes
Verwysings
wysig- ↑ Arsacids and Sasanians: Political Ideology in Post-Hellenistic and Late Antique Persia M. Rahim Shayegan, Cambridge University Press, 2011, ISBN 0-521-76641-9, ISBN 978-0-521-76641-8
- ↑ Schottky, Martin (Pretzfeld) (2006). “Phraates”, in: Brill’s New Pauly. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e923970. ISBN 9789004122598.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ The Samaritans in Flavius Josephus, Reinhard Pummer, Mohr Siebeck, 2009, ISBN 3-16-150106-3, ISBN 978-3-16-150106-7
- ↑ Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen. Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225–240. doi:10.1515/9783110283846-014.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)