136 v.C.
jaar
136 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 141 v.C. | 140 v.C. | 139 v.C. | 138 v.C. | 137 v.C. | ◄ 136 v.C. ► | 135 v.C. | 134 v.C. | 133 v.C. | 132 v.C. | 131 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die I ching; die Boek van Veranderinge | ||||||||||
|
Gebeure
wysigMesopotamië
wysig- 15 April - In Babilon vind 'n sonsverduistering plaas wat noukeurig op verskeie tablette beskryf word.[1]
China
wysig- Na die dood van sy moeder wat Taoïsme bevorder het, begin keiser Wu se ministers om Taoïste uit die burokrasie te verwyder.[2]
- 'n Program word in die keiserlike universiteit geskep vir die onderrig van die Vyf Klassieke van die Konfusianisme - die Boek van Veranderinge, die Boek van Dokumente, die Boek van Odes, die Boek van Rites en die Lente- en Herfs-annale. Hulle word in moderne skrif vertaal.[3]
Sterftes
wysig- Keiserin-weduwee Dou van China, moeder van keiser Wu (* 188 v.C.)
Verwysings
wysig- ↑ Pasachoff, J. M. (1998). "[Review of Historical Eclipses and Earth's Rotation, by F. R. Stephenson]". Isis. 89 (3): 521–522.
- ↑ Dubs, H. H. (1956). "[Review of Tao To King: Le Livre de la Voie et de la Vertu., by J.-J.-L. Duyvendak]". The Journal of Asian Studies. 16 (1): 129–133. doi:10.2307/2941561.
- ↑ "Confucian revival". History.