148 v.C.
jaar
148 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 153 v.C. | 152 v.C. | 151 v.C. | 150 v.C. | 149 v.C. | ◄ 148 v.C. ► | 147 v.C. | 146 v.C. | 145 v.C. | 144 v.C. | 143 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die Via Postumia | ||||||||||
|
Gebeure
wysigGriekeland
wysig- Met die einde van die Vierde Masedoniese Oorlog word Masedonië en die Griekse skiereiland Romeinse provinsies.[1]
Italië
wysig- Die Via Postumia wat van Genua langs Dertona, Placentia en Verona na Aquileia voer, word deur consul Sp. Postumius Albinus Magnus gebou.[2]
Afrika
wysig- Mastanabal, Micipsa en Gulussa, die seuns van Masinissa neem die posisie van opperregters oor van hulle pa.[3]
Sterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ Anderson, Craig. (2021). "1 Historical Introduction to Roman Governance and Society". In:Roman Law for Scots Law Students. Edinburgh: Edinburgh University Press. pp. 1–28. doi:10.1515/9781474450201-007.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Rathmann, Michael (Bonn). ‘Via Postumia’. In: Brill’s New Pauly. Brill Reference Online.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ 3,0 3,1 Meißner, Burkhard (Halle/Saale). "'Mastanabal'. In: Brill's New Pauly". Brill Reference Online.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)