1834 in Suid-Afrika
Gebeure
wysig- 15 Januarie – John Herschel, 'n Engelse wiskundige en sterrekundige, arriveer in Kaapstad met sy twintig-voet-lange teleskoop
- 21 Desember- Xhosa leërs se aanval op die oostelike dele van die Kaapkolonie, die begin van die 6de-Kaap Grens Oorlog wat net eindig in 1836
- Die emansipasie van die beraamde 39,000 slawe in die kolonie
- Die Bo-Kaap in die kolonie is gestig deur voormalige Moslem slawe.
- Die kolonie se Wetgewende Raad is gevorm
- Die Berlynse Sendinggenootskap stig 'n stasie by Bethulie
- Die Anglikaanse St. John se Kerk is gebou in Bathurst
- King william's Town is gestig.
Geboortes
wysig- 20 Januarie – Petrus Jacobus Joubert, 'n Suid-Afrikaanse Republiek(ZAR) Driemanskap lid, is gebore naby Cango in die Oudtshoorn – distrik van die Kaap Kolonie
- 15 April – Thomas François Burgers, die 4de staatspresident van die Republiek van Suid-Afrika (ZAR), is gebore op die plaas Langefontein in die Camdeboo-distrik van Graaff-Reinet, Kaap Kolonie
Verwysings
wysig- Sien Jare in Suid-Afrika vir 'n lys van verwysings.