186 v.C.
jaar
186 v.C. |
◄ | 3de eeu v.C. | ◄2de eeu v.C.► | 1ste eeu v.C. | ►
◄ | 191 v.C. | 190 v.C. | 189 v.C. | 188 v.C. | 187 v.C. | ◄ 186 v.C. ► | 185 v.C. | 184 v.C. | 183 v.C. | 182 v.C. | 181 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Ankh-Wennefer | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- Augustus - Hoewel hy militêre steun van Meroë gekry het word farao Ankh-Wennofer van Opper-Egipte deur die leër van Ptolemeus V Epiphanes verslaan. Egipte word herenig onder Ptolemeïese heerskappy.[1]
- Die nuwe kultus van Bacchus (of Liber soos hy ook genoem word) is baie populêr onder die volk en behels gewoonlik heelparty seksuele handelings. Consul Spurius Postumius Albinus gebruik dit as ekskuus vir 'n wydverspreide veldtog van onderdrukking teen die laer klasse. Duisende mense word opgepak en dikwels tereggestel. [2]
Sterftes
wysig- Lì Cāng 利蒼 -markies van Dai; begrawe in die graf Mǎwángduī, naby Chángshā 長沙, in die provinsie Húnán 湖南[3]
Verwysings
wysig- ↑ Hellenizing Art in Ancient Nubia 300 B.C. - AD 250 and Its Egyptian Models: A Study in "Acculturation", Deel 53 van Culture and History of the Ancient Near East, László Török, BRILL, 2011, ISBN 9004211284, ISBN 9789004211285
- ↑ Potter, David. (2019). "9. The Home Front". The Origin of Empire: Rome from the Republic to Hadrian,. Cambridge, MA London, England: Harvard University Press. pp. 101–115. doi:10.4159/9780674240223-012.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Meyer, Dirk (2021). "Introduction". Documentation and Argument in Early China: The Shàngshū 尚書 (Venerated Documents) and the Shū Traditions. Berlin, Boston: De Gruyter Mouton. pp. 1–32. doi:10.1515/9783110708530-001.
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)