1ste Oscar-toekenningsaand
Die 1ste Oscar-toekenningsaand deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences (AMPAS) is op 16 Mei 1929 gehou om die beste rolprente van 1927 en 1928 aan te wys. Dit is gehou met ’n privaat aandete in die Hollywood Roosevelt Hotel in Los Angeles, Kalifornië. Die AMPAS-president, Douglas Fairbanks, was die aanbieder. Kaartjies het $5 gekos, 270 mense het dit bygewoon en die toekennings het 15 minute geduur. Dit is die enigste Oscar-seremonie wat nie oor die radio of op televisie uitgesaai was nie.
1ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 16 Mei 1929 | |
Plek | Hollywood Roosevelt Hotel, Hollywood | |
Aanbieder | Douglas Fairbanks | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Wings[1] | |
Meeste pryse | Seventh Heaven Sunrise: A Song of Two Humans (3 elk) | |
Meeste benoemings | Seventh Heaven (5) |
Die pryse, toe nog bekend as Academy Awards, is in 12 kategorieë toegeken en Charlie Chaplin en Warner Brothers het erepryse ontvang.[2][3]
Wenners sluit in Seventh Heaven en Sunrise: A Song of Two Humans (3 pryse elk) en Wings (2 pryse).
Wenners en benoemdes
wysigWenners is drie maande voor die tyd aangekondig.[2][3][4] Emil Jannings was die eerste mens wat ’n Oscar ontvang het,[2] vir beste akteur in die rolprente The Way of All Flesh en The Last Command.[3][4]
Hier volg ’n lys van die wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem):
Beste rolprent | Unieke en kunstige produksie |
---|---|
|
|
Beste regisseur, komedie | Beste regisseur, drama |
|
|
Beste akteur in ’n hoofrol | Beste aktrise in ’n hoofrol |
|
|
Beste oorspronklike storie | Beste bewerkte storie |
|
|
Beste kinematografie | Beste redigeerwerk |
|
|
Beste ingenieurseffekte | Beste titel |
|
|
Erepryse
wysigGalery
wysig-
Wings
-
Lewis Milestone, beste regisseur, komedie
-
Emil Jannings, beste akteur
-
Janet Gaynor, beste aktrise
-
Charles Chaplin, ereprys
-
Warner Brothers Production, ereprys
Verwysings
wysig- ↑ "This day in History" (in Engels). History (TV-kanaal). A&E Television Networks. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2020. Besoek op 5 Oktober 2010.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "History of the Academy Awards" (in Engels). Academy of Motion Picture Arts and Sciences. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 6 Mei 2010.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 Dirks, Tim. "1927–28 Academy Awards Winners and History" (in Engels). Rainbow Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 6 Mei 2010.
- ↑ 4,0 4,1 Pawlak, Debra Ann, The Story of the First Academy Awards, The MediaDrome.
Bibliografie
wysig- Cosgrave, Bronwyn (2007), Made for Each Other: Fashion and the Academy Awards (I ed.), New York, United States: Bloomsbury Publishing, ISBN 978-0-7475-7630-3, OCLC 74523691
- Eyman, Scott (2005), Lion of Hollywood: the life and legend of Louis B. Mayer (I ed.), New York, United States: Simon & Schuster, ISBN 0-7432-0481-6, OCLC 57506846
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 1ste Oscar-toekenningsaand.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia