2013 7’s Premierliga

Die 2013 7’s Premierliga was die tweede toernooi van die 7s Premierliga wat op 11 en 12 Januarie 2014 op Outeniekwapark in George gehou is. Die toernooi sou aanvanklik op 14 en 15 Desember 2013 gehou woord maar is uitgestel na die afsterwe van Nelson Mandela.[1]

7’s Premierliga
Logo van die reeks
Gasheer Arende
Datum 10–11 Januarie 2014
Beker
Kampioen Samurai Sevens
Naaswenner Unlimited Titans
Plaat
Wenner Living Ball
Naaswenner Natalse Haaie
Bak
Wenner Luiperds
Naaswenner Eye of the Tiger
Skild
Wenner Geen Skildkompetisie
Naaswenner Geen Skildkompetisie
Toernooi besonderhede
Wedstryde gespeel 34

Formaat

wysig

Die spanne is opgedeel in vier poele van drie spanne elk. Op dag een het elke span in Poel A teen elke span in Poel B gespeel, so ook Poele C en D. Die boonste twee spanne in elke poel het gekwalifiseer vir die Bekerkwarteindronde en die onderste spanne in elke poel het in die Bakhalfeindstryd gespeel. Die wenners van die Bekerkwarteindrondes het deurgedring na die Bekerhalfeindstryde en die verloorders het in die Plaathalfeindrondes gespeel. Elkeen van die Beker, Plaat en Bak het dus ’n eerste tot vierde posisie waarvoor gespeel is.

Poele

wysig

Verklaring van punte

wysig

Die eerste twee spanne kwalifiseer vir die kwarteindronde van die Bekertoernooi.

  • 4 punte vir ’n oorwinning
  • 2 punte vir ’n gelykopuitslag
  • 1 bonuspunt vir ’n verlies met sewe of minder punte
  • 1 bonuspunt vir vier of meer drieë gedruk in ’n wedstryd

Poel A

wysig

Punteleër

wysig
2013 7’s Premierliga Poel A Punteleër
Posisie Span Gespeel Gewen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drie-bonus Verloor-bonus Punte
1 Kaizer Chiefs 3 2 0 1 84 64 +20 1 0 9
2 Natalse Haaie 3 1 1 1 59 76 −17 2 0 8
3 Eye of the Tiger 3 0 0 3 17 95 −78 0 1 1

Poel B

wysig

Punteleër

wysig
2013 7’s Premierliga Poel B Punteleër
Posisie Span Gespeel Gewen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drie-bonus Verloor-bonus Punte
1 Samurai Sevens 3 3 0 0 128 17 +111 3 0 15
2 Westelike Provinsie 3 1 1 1 88 53 +35 2 0 8
3 Masakhane Old Boys 3 1 0 2 19 90 −71 0 0 4

Poel C

wysig

Punteleër

wysig
2010 7’s Premierliga Poel C Punteleër
Posisie Span Gespeel Gewen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drie-bonus Verloor-bonus Punte
1 Unlimited Titans 3 2 0 1 64 43 +21 2 1 11
2 SWD Arende 3 1 0 2 48 69 −21 1 0 5
3 Vrystaat Cheetahs 3 1 0 2 46 84 −38 1 0 5

Poel D

wysig

Punteleër

wysig
2013 7’s Premierliga Poel D Punteleër
Posisie Span Gespeel Gewen Gelyk Verloor Punte vir Punte teen Punteverskil Drie-bonus Verloor-bonus Punte
1 Kenia 3 3 0 0 75 38 +37 2 0 14
2 Living Ball 3 1 0 2 69 62 +7 1 2 7
3 Luiperds 3 1 0 2 52 58 −6 1 1 6

Wedstrydbepalings en uitslae

wysig

Poel A v B

wysig
Eerste Rondte
wysig
Tweede Rondte
wysig
Derde Rondte
wysig

Wedstrydbepalings en uitslae

wysig

Poel C v D

wysig
Eerste Rondte
wysig
Tweede Rondte
wysig
Derde Rondte
wysig

Beker

wysig

Kwarteindstryde

wysig

Halfeindstryde

wysig

Wedstryd vir derde plek

wysig

Eindstryd

wysig

Plaat

wysig

Halfeindstryde

wysig

Eindstryd

wysig

Halfeindstryde

wysig

Eindstryd

wysig

Spanne

wysig
  • Blou Bulle
  • Eye of the Tiger
  • Kaizer Chiefs
  • Living Ball
  • Luiperds
  • Masakhane Old Boys

  • Natalse Haaie
  • Samurai Sevens
  • SWD Arende
  • Unlimited Titans
  • Vrystaat Cheetahs
  • Westelike Provinsie

Verwysings

wysig
  1. (en) "George 7sPL-toernooi uitgestel" (html). 7sPL. 8 Desember 2013. Besoek op 13 Desember 2013.

Eksterne skakels

wysig