219 v.C.
jaar
219 v.C. |
◄ | 4de eeu v.C. | ◄3de eeu v.C.► | 2de eeu v.C. | ►
◄ | 224 v.C. | 223 v.C. | 222 v.C. | 221 v.C. | 220 v.C. | ◄ 219 v.C. ► | 218 v.C. | 217 v.C. | 216 v.C. | 215 v.C. | 214 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Kaart van Demetrius se ryk | ||||||||||
|
Gebeure
wysigRome
wysig- 'n Kommissie van Rome se senaat word na Kartago gestuur met 'n klag oor die onlangse verowering van Saguntum, Rome se bondgenoot in Hispania.[1]
- Albei Romeinse konsuls word na Epirus gestuur om Demetrius van Pharos te bestraf. Hulle neem Dimallum in. Die Romeine verower ook Pharos maar Demetrius ontsnap.[2]
- Die beroemde Spartaanse geneesheer Archagatus kom na Rome. Hy kry die Romeinse burgerskap en op openbare koste word daar 'n kantoor vir hom gekoop.[3]
Sjina
wysig- Die Qin keiser bestyg die Tai-berg om daar die Feng en Shan-rituele uit te voer. Dit toon hom as die enigste keiser en heerser.[4]
Verwysings
wysig- ↑ Frederik J. Vervaet, Tony Ñaco Del Hoyo in: The Impact of the Roman Army (200 BC-AD 476): Economic, Social, Political, Religious, and Cultural Aspects, Proceedings of the Sixth Workshop of the International Network Impact of Empire (Roman Empire, 200 B.C.-A.D. 476), Capri, March 29-April 2, 2005 Deel 6 van Impact of Empire (Roman Empire, 27 B.C.-A.D. 406) (Series), BRILL, 2007, ISBN 9004160442, ISBN 9789004160446
- ↑ Hammond, N. G. L. (1968). ""Illyris, Rome and Macedon in 229-205 B.C."". The Journal of Roman Studies. 58: 1–21.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ ""Literary Notes."". The British Medical Journal. 1 (2613): 211–12. 1911.
- ↑ RoutledgeCurzon Encyclopedia of Confucianism Xinzhong Yao, Taylor & Francis US, 2003, ISBN 0-415-30652-3, ISBN 978-0-415-30652-2