23ste Oscar-toekenningsaand
Die 23ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1951 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1950. All About Eve is vir 14 Oscars benoem en het die vorige rekord deur Gone with the Wind verbeter.
23ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 29 Maart 1951 | |
Plek | RKO Pantages Theatre, Hollywood | |
Aanbieder | Fred Astaire | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | All About Eve | |
Meeste pryse | All About Eve (6) | |
Meeste benoemings | All About Eve (14) |
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste draaiboek | Beste storie en draaiboek |
|
|
Beste storie | Beste animasiekortprent |
|
|
Beste lang dokumentêr | Beste kort dokumentêr |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Erepryse
wysig- George Murphy
- Louis B. Mayer
Beste buitelandse prent
wysigIrving G. Thalberg-gedenkprys
wysig- Darryl F. Zanuck
Verwysings
wysig- ↑ "The 23rd Academy Awards (1951) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 19 Augustus 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia