260 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 265 v.C. | 264 v.C. | 263 v.C. | 262 v.C. | 261 v.C. | ◄ 260 v.C. ► | 259 v.C. | 258 v.C. | 257 v.C. | 256 v.C. | 255 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Aśoka se ryk
Astronomiese kalender -259
Ab urbe condita 494
Chinese kalender 2437 – 2438

丁子 – 戊丑

Hebreeuse kalender 3501 – 3502
Hindoekalenders

Gebeure

wysig
  • Cn. Cornelius Scipio en C. Duilius word konsul.[1]
  • Scipio word naby Lipara gevangegeneem.[1]
  • Slag van Mylae – Duilius verslaan die Kartagers.[1]

Hellenistiese wêreld

wysig
  • Die Tweede Siriese Oorlog begin met 'n nederlaag vir Ptolemeus naby Miletus.[2]

Indië

wysig
  • Die Mauryakeiser Aśoka verslaan Kalinga in die suide van Indië, maar die verskrikking van die oorlog en die invloed van 'n Boeddhistiese monnik Upagupta bekeer hom tot die Boeddhisme.[3]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 The First Punic War: A Military History, John Francis Lazenby, Stanford University Press, 1996, ISBN 0-8047-2673-6, ISBN 978-0-8047-2673-3
  2. Wittke, A. (2011). The six Syrian Wars (275/74 –168 BC). In: Brill's New Pauly Supplements I Online – Volume 3. Brill. doi:10.1163/2214-8647_bnps3_BNPA122.
  3. INDIAN HISTORY Dr. Sanjeevkumar Tandle, Lulu.com, ISBN 1-312-37211-7, ISBN 978-1-312-37211-5