281 v.C.
| 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. | 2de eeu v.C. |

| 286 v.C. | 285 v.C. | 284 v.C. | 283 v.C. | 282 v.C. | ◄ 281 v.C. ► | 280 v.C. | 279 v.C. | 278 v.C. | 277 v.C. | 276 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Seleukos I Nikator
Astronomiese kalender -280
Ab urbe condita 473
Chinese kalender 2416 – 2417

丙卯 – 丁辰

Hebreeuse kalender 3480 – 3481
Hindoekalenders

Gebeure

wysig

Hellenistiese wêreld

wysig
  • Lysimachus van Trasië val Anatolië binne.[1]
  • Slag van Corupedium - Seleukos I Nikator verslaan Lysimachus en annekseer Trasië.[1]
  • Seleukos probeer ook Masedonië in te lyf, maar 'n seun van Ptolemeus, Keraunus, vermoor hom.[1]
  • Antiochus I volg sy pa op as heerser van die Seleukidiese Ryk[1]
  • Keraunus probeer self koning van Masedonië te word, maar deur 'n inval van Galliërs word hy gedood.[1]
  • Masedonië verval in chaos, wat so 'n tiental jare sal bly.[1]

Etrurië

wysig

Sterftes

wysig
  • Lysimachus van Trasië
  • Seleukos I Nikator - heerser van die Seleukidiese Ryk
  • Keraunus, seun van Ptolemeus I Soter.

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Antiochus the Great, Michael Taylor, Pen and Sword, 2013, ISBN 1-84884-463-8, ISBN 978-1-84884-463-6
  2. De Giorgi, Andrea U. (2024). =“Cosa, Orbetello, and the Genesis of a Colony.”; in: Roman Urbanism in Italy: Recent Discoveries and New Directions. Vol. 5. Oxbow Books. pp. 63–80. doi:10.2307/jj.9941113.8.