28ste Oscar-toekenningsaand
Die 28ste Oscar-toekenningsaand is op 21 Maart 1956 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood en New York gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1955.
28ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 21 Maart 1956 | |
Plek | Pantages Theatre, Hollywood NBC Century Theatre, New York | |
Aanbieder | Jerry Lewis, Claudette Colbert, Joseph L. Mankiewicz | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Marty | |
Meeste pryse | Marty (4) | |
Meeste benoemings | Love Is a Many-Splendored Thing, Marty en The Rose Tattoo (8 elk) |
Marty, ’n eenvoudige prent met ’n lae begroting, was die kortste prent wat nog as beste prent bekroon is, asook die tweede een wat ook ’n Palme d'Or gewen het.
James Dean was die eerste akteur in die geskiedenis wat nadoods benoem is vir ’n Oscar: vir beste akteur in East of Eden.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste draaiboek | Beste storie en draaiboek |
|
|
Beste storie | Beste animasiekortprent |
|
|
Beste lang dokumentêr | Beste kort dokumentêr |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Beste buitelandse prent
wysig- Samurai, The Legend of Musashi (Japan)
Verwysings
wysig- ↑ "The 28th Academy Awards (1956) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 20 Augustus 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia