37ste AVN-prystoekenning
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die 37ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van 2019 in die volwasserolprentbedryf vereer is. Dit is op 25 Januarie 2020 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
37ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 25 Januarie 2020 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Nikki Benz en Emily Bloom | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Teenage Lesbian | |
Meeste pryse | Perspective (4) Angela White (11) | |
Meeste benoemings | Angela White (16) |
Die aktrise Emily Bloom en die porno-ster Nikki Benz was die aanbieders. Die komediant Aries Spears, wat die geleentheid in 2018 aangebied het, was ’n medeaanbieder.
Die musiek gedurende die toekenningsaand is verskaf deur die rapper Doja Cat en DJ Diplo.[1][2]
Wenners en benoemdes
wysigAngela White en Small Hands het die hoofpryse, vir onderskeidelik beste vroulike en manlike kunstenaar, gewen. White was die eerste persoon wat dié prys drie keer agtermekaar gewen het.[3]
Wenners word in vetdruk aangedui.
Vroulike kunstenaar van die jaar | Manlike kunstenaar van die jaar |
---|---|
|
|
MILF-ster van die jaar | Regisseur van die jaar |
|
|
Beste nuwe aktrise | Beste nuwe akteur |
|
|
Beste aktrise – byfilm | Beste akteur – byfilm |
|
|
Beste toneel vrou/vrou | Beste toneel man/vrou |
|
|
Bykomende pryse
wysigPrys | Wenner |
---|---|
Beste kinematografie | "Drive" |
Beste komedie | "Love Emergency" |
Beste regisseur – komedie | Nick Marino "Swallow my Deductable" |
Beste regisseur – drama | Kayden Kross "Drive" |
Beste buitelandse regisseur | Alis Locanta, "Rebecca, An Indecent Story" |
Heldesaal
wysigAVN het op 14 Januarie aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:
- Videotak: Bill Bailey, Angel Dark, Kianna Dior, Nicki Hunter, Jelena Jensen, Karla Lane, Sunny Lane, Marcus London, Brandi Love, L.T., Gianna Michaels, Tony Montana, Laurent Sky, Rob Spallone, Charlotte Stokely[7]
- Uitvoerende tak: Farrell Hirsch, Glenn King, Dave Peskin, Andy Wullmer[7]
- Stigterstak: Rubin "Ruby" Gottesman[7]
Verwysings
wysig- ↑ Radke, Brock (2 Januarie 2020). "Curtain Up: Notoriety hosts 'Rhythm of Hope' benefit and more show news - Las Vegas Sun Newspaper". lasvegassun.com (in Engels). Besoek op 6 Januarie 2020.
- ↑ ""Oscars of Porn" vs. the Oscars: The Surprising Similarities". www.yahoo.com (in Engels (VSA)). Besoek op 6 Januarie 2020.
- ↑ https://www.thedailybeast.com/meet-the-meryl-streep-of-porn
- ↑ Network, AVN Media. "AVN Fan Awards". AVN Fan Awards (in Engels). Besoek op 2 Januarie 2020.
- ↑ Foreman, Star (26 November 2019). "Slideshow (NSFW): The AVN Nominations Bash at Avalon, Inside and Out". LA Weekly (in Engels (VSA)). Besoek op 2 Januarie 2020.
- ↑ (in en) Best New Starlet Nominees for the 2020 AVN Awards, https://www.youtube.com/watch?v=GWHuy9mTvgo, besoek op 2020-01-02
- ↑ 7,0 7,1 7,2 "2020 AVN Hall of Fame Inductees Announced". Adult Video News. 14 Januarie 2020. Besoek op 22 Januarie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.