41
jaar
41 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 36 | 37 | 38 | 39 | 40 | ◄ 41 ► | 42 | 43 | 44 | 45 | 46 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:41 |
Kalenders | ||||||||||||||
Keise Gaius | ||||||||||||||
|
Die jaar 41 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 41ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 24 Januarie – Ná jare van misbruik vermoor Cassius Chaerea en die ontevrede Pretoriaanse Garde vir Romeinse keiser Gaius Julius Caesar Germanicus, beter bekend as Caligula, en sy jong gesin op wreedaardige wyse. Sy oom Claudius word as keiser in sy plek verklaar.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 24 Januarie – Caligula, keiser van die Romeinse Ryk (* 12)