422 v.C.
jaar
422 v.C. |
◄ | 6de eeu v.C. | ◄5de eeu v.C.► | 4de eeu v.C. | ►
◄ | 427 v.C. | 426 v.C. | 425 v.C. | 424 v.C. | 423 v.C. | ◄ 422 v.C. ► | 421 v.C. | 420 v.C. | 419 v.C. | 418 v.C. | 417 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Die Strymon | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- somer - Athene stuur Kleon na die strategiese stad Amphipolis wat sedert 424 v.C. in Spartaanse hande is. Kleon bereik Eion, die stad se hawe.[1]
- Slag van Amphipolis - Die Spartaanse generaal Brasidas voer 'n uitval uit uit die stad en die Atheners word verslaan. Brasidas raak gewond en sterf later.[1]
Sterftes
wysig- Brasidas -- Spartaanse generaal[1]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Jones, Nicholas (1977). ""The Topography and Strategy of the Battle of Amphipolis in 422 B.C."". California Studies in Classical Antiquity. 10: 71–104. doi:10.2307/25010714.