48ste Oscar-toekenningsaand
Die 48ste Oscar-toekenningsaand is op 29 Maart 1976 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1975. Die aanbieders was Walter Matthau, Robert Shaw, George Segal, Goldie Hawn en Gene Kelly.
48ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 29 Maart 1976 | |
Plek | Dorothy Chandler Pavilion, Los Angeles | |
Aanbieder | Walter Matthau, Robert Shaw, George Segal, Goldie Hawn, Gene Kelly | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | One Flew Over the Cuckoo's Nest | |
Meeste pryse | One Flew Over the Cuckoo's Nest (5) | |
Meeste benoemings | One Flew Over the Cuckoo's Nest (9) |
Die suksesvolste prent van die aand was Miloš Forman se One Flew Over the Cuckoo's Nest, die eerste prent sedert It Happened One Night wat al die top-kategorieë gewen het: beste rolprent, akteur, aktrise, regisseur en draaiboek (verwerk).
Op 80-jarige ouderdom was George Burns die oudste akteur wat tot in daardie stadium ’n Oscar gewen het. Sy rekord is in 1990 deur Jessica Tandy oortref – sy was ook 80, maar ’n paar maande ouer.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek (drama) |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Irving G. Thalberg-gedenkprys
wysig- Pandro S. Berman
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
wysig- Jules C. Stein
Verwysings
wysig- ↑ "The 48th Academy Awards (1976) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Oktober 2014. Besoek op 2 Oktober 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia