58 v.C.
jaar
58 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 63 v.C. | 62 v.C. | 61 v.C. | 60 v.C. | 59 v.C. | ◄ 58 v.C. ► | 57 v.C. | 56 v.C. | 55 v.C. | 54 v.C. | 53 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- In die tydperk tussen 58 en 51 v.C. verower Gaius Julius Caesar die res van Gallië.
- Rome lyf Siprus in. Aan koning Ptolemeüs, Ptolemeüs XII se onwettige broer, word die hoëpriesterskap in Paphos aangebied, maar hy pleeg selfmoord.[1]
- Sirië word 'n Romeinse konsulêre provinsie.[2]
- In Egipte ontstaan onrus omrede Ptolemeüs XII sy broer op Siprus nie help nie. Ptolemeüs XII word verdryf en Berenice IV word regerende koningin.[1]
Geboortes
wysig- 30 Januarie – Livia Drusilla, eggenote van C. Octavianus, die latere Romeinse keiser Augustus († 29 n.C.)
Sterftes
wysig- Ptolemeüs van Siprus.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Historical Dictionary of Ancient Egypt, Deel 22 van Historical Dictionaries of Ancient Civilizations and Historical Eras, Morris L. Bierbrier, Scarecrow Press, 2008, ISBN 0-8108-6250-6, ISBN 978-0-8108-6250-0
- ↑ The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3