712
jaar
712 |
◄ | 7de eeu | ◄8ste eeu► | 9de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 707 | 708 | 709 | 710 | 711 | ◄ 712 ► | 713 | 714 | 715 | 716 | 717 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:712 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Pakistan se Sindh-provinsie vandag | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 712 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 12de jaar van die 8ste eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysigIndië
wysig- 'n Leër onder Muhammad ibn Qasim oorval Sindh. Die laaste heerser van die Rai-dinastie Dahir word gedood en die gebied word verower.[1]
Italië
wysig- Liutprand word koning van die Langobarde. Hy probeer om die tradisies van Theoderik te laat herleef.[2]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Goedele van Brussel, patroonheilige van die stad.