92ste Oscar-toekenningsaand
Die 92ste Oscar-toekenningsaand is op 9 Februarie 2020 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2019.
92ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 9 Februarie 2020 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Parasite | |
Beste regisseur | Bong Joon-ho | |
Beste akteur | Joaquin Phoenix | |
Beste aktrise | Renée Zellweger | |
Meeste pryse | Parasite (4) | |
Meeste benoemings | Joker (11) |
Parasite het vier Oscars gewen, insluitende vir beste rolprent; dit is die eerste nie-Engelse prent wat dit wen.[1][2] Ander wenners sluit in 1917, met drie Oscars; Ford v Ferrari, Joker en Once Upon a Time in Hollywood, met twee Oscars elk; en American Factory, Bombshell, Hair Love, Jojo Rabbit, Judy, Learning to Skateboard in a Warzone (If You're a Girl), Little Women, Marriage Story, The Neighbors' Window, Rocketman en Toy Story 4, met een elk.[3]
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[4] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
wysig- ↑ Coyle, Jake (11 Februarie 2020). "South Korea's 'Parasite' Makes Oscar History". Kansas City Star. p. A8.
- ↑ Brzeski, Patrick (9 Februarie 2020). "Oscars: Bong Joon Ho's 'Parasite' Makes History Winning South Korea's First Oscars". The Hollywood Reporter. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2020. Besoek op 9 Februarie 2020.
- ↑ Coyle, Jake (10 Februarie 2020). "Laura Dern, Brad Pitt, 'Parasite' win at Oscars". The Miami Herald. p. A9.
- ↑ "The 92nd Academy Awards (2020) Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (AMPAS). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Februarie 2019. Besoek op 13 Julie 2020.
- ↑ "Honeyland". International Documentary Film Festival Amsterdam. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2020. Besoek op 13 Januarie 2020.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.