95ste Oscar-toekenningsaand
Die 95ste Oscar-toekenningsaand is op 12 Maart 2023 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om met Oscars, ook bekend as Academy Awards, erkenning te gee aan die rolprente van 2022. Jimmy Kimmel het die geleentheid vir die derde keer aangebied, ná 2017 en 2018.[1]
95ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 12 Maart 2023 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Jimmy Kimmel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Everything Everywhere All at Once | |
Beste regisseur | Daniel Scheinert en Daniel Kwan | |
Beste akteur | Brendan Fraser | |
Beste aktrise | Michelle Yeoh | |
Meeste pryse | Everything Everywhere All at Once (7) | |
Meeste benoemings | Everything Everywhere All at Once (11) |
Die prent Everything Everywhere All at Once het die meeste pryse gewen (7), onder meer die een vir beste prent.[2][3] Die ander wenners van meer as een prys was All Quiet on the Western Front (4) en The Whale (2).
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[4] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Verwysings
wysig- ↑ "Jimmy Kimmel to Host Oscars for a Third Time". Arizona Daily Star. 8 November 2022. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2023. Besoek op 31 Januarie 2023.
- ↑ "Everything Everywhere Dominates the Oscars. Here's the Full List of Winners". The Buffalo News. 12 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Maart 2023. Besoek op 21 April 2023.
- ↑ "Oscars 2023: Everything Everywhere All at Once wins big at 95th Academy Awards". CBS News. 13 Maart 2023. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2023. Besoek op 18 Maart 2023.
- ↑ "The 95th Academy Awards (2023) | Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Januarie 2023. Besoek op 12 Maart 2023.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.