A-League Women
Die A-League Women (voorheen bekend as die W-League) is die hoogste professionele vrouesokkerliga in Australië en Nieu-Seeland.[1][2] Dit is in 2008 geskep as die vroue-ekwivalent van die A-League Men. Dit word geadministreer deur die Australian Professional Leagues (APL).[3]
Soortgelyk aan die National Women's Soccer League in die Verenigde State, oefen die A-League Women nie tans relegasie nie.
Klubs
wysigHuidige klubs
wysigVoormalige klubs
wysig'n Ongenoemde span wat in Auckland gebaseer is, sal in 2024 die liga betree.
Verwysings
wysig- ↑ "W-League name scrapped as Australian soccer rebrands under A-Leagues banner". SportsPro (in Engels (VK)). 29 September 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2021. Besoek op 15 Julie 2022.
- ↑ "History of Women's Football in Australia". Football Australia (in Engels). 23 September 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Augustus 2022. Besoek op 7 Augustus 2022.
- ↑ Official site Geargiveer 30 September 2021 op Wayback Machine on 30 September 2021. Retrieved 3 October 2021.
Eksterne skakels
wysig- www
.w-league .com .au - Amptelike webwerf