Aan de Doorns
Aan de Doorns is 'n nedersetting aan die Nuyrivier, sowat 7 km suidoos van Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is van Nederlandse oorsprong en beteken letterlik "by die dorings".
Sien ook
wysigBron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.