Aangenaam
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aangenaam is 'n nedersetting aan die Olifantsrivier in die suide van die Wes-Kaap, Suid-Afrika, sowat 7 km oos van die dorp De Rust. Die naam is van Afrikaanse oorsprong en is waarskynlik gegee vanweë die aangename ligging.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.