Aarbeisilwertolbos

Spesie van die tolbosse

Die aarbeisilwertolbos (Leucadendron album) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Swartberg, Langeberg, Outenikwaberge en Tsitsikammaberge vanaf Swellendam tot Uitenhage. Die struik word 1.5 - 2 m hoog en dra blomme in Desember.

Aarbeisilwertolbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucadendron
Spesie:
L. album
Binomiale naam
Leucadendron album
(Thunb.) Fourc., (1932)
Sinonieme
  • Leucadendron aurantiacum H.Buek ex Meisn.
  • Leucadendron proteoides E.Mey. ex E.Phillips & Hutch.
  • Protea alba Thunb.
  • Protea aurantiaca Kuntze

In Engels staan dit as die Linear-leaf Conebush bekend.

Galery

wysig

Bronnelys

wysig

Eksterne skakels

wysig