Abby Elliott (gebore 16 Junie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente No Strings Attached (2011), Fun Size (2012), en Teenage Mutant Ninja Turtles (2014), en in die televisiereeks Saturday Night Live (1975).

Abby Elliott
Geboorte 16 Junie 1987 (1987-06-16) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2011: No Strings Attached
  • 2012: Fun Size
  • 2014: Teenage Mutant Ninja Turtles
  • 2016: Better Off Single
  • 2018: Clara's Ghost
  • Tuesday Girl

TelevisiereekseWysig

  • 1975: Saturday Night Live
  • 2012: Love You, Mean It with Whitney Cummings
  • 2012: The Assistant
  • 2015: Odd Mom Out
  • 2017: Its a Hit!

TelevisierolprenteWysig

  • 2012: Splitting Hairs
  • 2014: Living the Dream
  • 2014: Goodbye How I Met Your Mother
  • 2015: SNL's NFL Saturday
  • The Reductress Hour

Video'sWysig

  • 2008: Baby-Proofing Umpire
  • 2008: Jell-O Comedian Auditions
  • 2009: The Lonely Island: Like a Boss

Eksterne skakelsWysig