Abdelmajid Lakhal
Abdelmajid Lakhal (gebore op 29 November 1939 in Bizerte – oorlede op 27 September 2014 in Tunis, Tunisië) was 'n Tunisiese akteur van televisie en teater, asook 'n teaterregisseur.
Abdelmajid Lakhal | |
Geboortenaam | Abdelmajid Lakhal |
---|---|
Geboorte | 29 November 1939 Bizerte, Tunisië |
Nasionaliteit | Tunisië |
Beroep(e) | Akteur, regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Biografie
wysigLakhal is op 29 November 1939 in Bizerte gebore en het sy kinderjare in Hammam-Lif deurgebring. Op negenjarige ouderdom het hy sy eerste rol, in Khātimat al-naffāf (Die einde van 'n morfineverslaafde) gespeel.
Van 1966 tot 1967 het hy Flaminio van Robert Merle, Yerma van Federico García Lorca, en die Marshall van Le Bourgeois Gentilhomme van Molière gespeel.
Hy was ook die organiseerder en regisseur van die toere van die Theater die Tunis, wat drie keer in die Théâtre de la Ville (Parys) opgetree het. Verder het hulle in Algerië, Marokko, Libië, Wenen, Egipte en Libanon gespeel.
Rolprente
wysigTitel | Jaar | Notas |
---|---|---|
The Messiah van Roberto Rossellini | 1975 | |
Jesus of Nazareth van Franco Zeffirelli | 1976 | |
Fatma 75 van Salma Baccar | 1976 | |
Aziza van Abdellatif Ben Ammar | 1979 | |
Mirages van Abdelhafidh Bouassida | 1981 | |
La mort en face van Mohamed Damak | 1987 | |
Un bambino di nome Gesù van Francesco Rosi | 1990 | |
Le vent des destins van Ahmed Jemaï | 1991 | |
Échec et mat van Rachid Ferchiou | 1993 | |
Fatma van Khaled Ghorbal | 2000 | |
Une Odyssée van Brahim Babaï | 2000 |
Teater
wysigRegie as amateur
wysig- 1960: Les femmes en danger van Ezzeddine Souissi
- 1964: George Dandin ou le Mari confondu van Molière, met die Renaissance Group
- 1974: La Vie est belle (operette), met die El Manar Group Theatre
- 1985: La Vie de temps à autre van Salah Zouaoui
- 1988: Nahar al jounun (Crazy) van Frej Slama after Taoufik Hakim met die Group of Culture van Ibn-Khaldoun.
Regie as professionele akteur
wysig- 1971: Huit Femmes van Robert Thomas. (vertaling)
- 1974: The Merchant of Venice van Shakespeare (vertaling), by die Internationaal Festival van Carthago
- 1977: Noces de sang van Federico García Lorca
- 1978: Une nuit des mille et une nuits van Noureddine Kasbaoui
- 1979: Bine Noumine (Entre deux songes) van Ali Douagi (operette), by die opening van die Internationaal Festival van Monastir
- 1981: El Forja (The Spectacle) van Lamine Nahdi, by die opening van die Voorjaarsfestival in die Gemeentetheater van Tunis.
- 1985: La Jalousie van Mohamed Labidi
- 1986: Volpone van Jules Romains en Stefan Zweig (vertaal deur Mohamed Abdelaziz Agrebi)
- 1987: Ettassouira van Abdessalem El Bech
- 1991: Le quatrième monde van Abdellatif Hamrouni, by die opening van Internationaal Festival van La Goulette
- 2000: El Khsouma (Baruffe a Chioggia) van Carlo Goldoni
- 2003: Fine Essaada van Taoufik Hakim
- 2005: De meeuw van Anton Tsjechov (vertaling)
Fotogalery
wysig-
Abdelmajid Lakhal in 'n kafee in Tunis
-
Lakhal in 2007
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webtuiste van Abdelmajid Lakhal Geargiveer 28 Januarie 2011 op Wayback Machine
- Abdelmajid Lakhal in die Internet Rolprent Databasis