ʻAbdu'l-Bahá
(Aangestuur vanaf Abdu'l-Bahá)
ʻAbdu'l-Bahá (Arabies: عبد البهاء, ʿAbd al-Bahāʾ, letterlik "dienaar van die heerlikheid [van God]"; * 23 Mei 1844 in Teheran, Iran; † 28 November 1921 in Haifa, Britse mandaat van Palestina) is die godsdienstige erenaam van ʿAbbas Effendi (Persies: عباس افندی), seun van Baha'u'llah (stigter van die Baha’i-geloof), en sy opvolger as leier van dié godsdiens. Hy is 1844 in Teheran, Iran, gebore en is saam met sy pa uit Iran verban. Hy het talle werke oor die Baha’i-geloof geskryf en is in 1920 tot Ridder van die Britse Ryk verslaan. Hy is in 1921 in Haifa, in die huidige Israel, oorlede.
ʻAbdu'l-Bahá | |
---|---|
Gebore | ‘Abbás Effendí 23 Mei 1844 |
Sterf | 28 November 1921 |
Nasionaliteit | Persies |
Bekend vir | leier van die Baha’i-geloof |
Termyn | 1892–1921 |
Voorganger | Baha'u'llah |
Opvolger | Shoghi Effendi |
Eggenoot | Munire Khanum (1873–1921) |
Kinders | Ḍíyá'íyyih Khánum (dogter) |
Ouer(s) | Baha'u'llah (vader) Asiyih Khanum (moeder) |
Bronnelys
wysig- (en) Joshua Lincoln (2023). Abdu'l-Bahā 'Abbās – Head of The Bahā'ī Faith; A Life in Social and Regional Context. Idra Publishing.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie ʻAbdu'l-Bahá.