Abdullah Ibrahim
Abdullah Ibrahim (gebore op 9 Oktober 1934 in Kaapstad, Suid-Afrika), voorheen bekend as Adolph Johannes Brand en as Dollar Brand, is 'n bekende Suid-Afrikaanse pianis en komponis. Sy musiek weerspieël die baie musikale invloede van sy jeug in die multikulturele hawe-areas van Kaapstad, en strek van tradisionele Afrikaanse liedere tot die evangeliese liedere van die AME Kerk en ragas, tot meer moderne jazz en ander Westerse style. Binne jazz weerspieël sy musiek veral die invloed van Thelonious Monk en Duke Ellington.
Abdullah Ibrahim | |
---|---|
Abdullah Ibrahim tydens die Moers Festival in 2011 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Adolph Johannes Brand |
Ook bekend as | Dollar Brand |
Gebore | 9 Oktober 1934 Kaapstad, Unie van Suid-Afrika |
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | jazz, bebop, post-bop, folk |
Beroep(e) | Musikant, komponis, bandleier |
Instrumente | Klavier, saxofoon, tjello |
Jare aktief | 1955–hede |
Assosiasies | Sathima Bea Benjamin, Jean Grae |
Webwerf | abdullahibrahim.co.za |
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abdullah Ibrahim.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Abdullah Ibrahim in die Internet-rolprentdatabasis