Abell 36
Abell 36 is 'n dowwe, silindervormige planetêre newel[3] sowat 780 ligjare van die Aarde af in die strrebeeld Maagd.[4] Dit is in 1955 deur die Amerikaanse sterrekundige George Abell ontdek.[5]
Abell 36 | ||||
Soos gesien deur die Baie Groot Teleskoop. | ||||
Soort newel | Planetêre newel | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 13h 40m 41.34369s[1][2] | |||
Deklinasie | -19° 52′ 55.3200″[1][2] | |||
Besonderhede | ||||
Skynbare grootte | 6,117 × 6,117[1][2] | |||
Ander name | ||||
PK 318+41.1, PN G 318.4+41.4 | ||||
|
Die newel omring 'n sontipe ster wat sy buitenste lae wegstoot en so Abell 36 vorm, en besig is om 'n witdwerg te word. [6] Die newel het na raming omtrent 10 000 jaar gelede gevorm.[7]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 Simbad (4 August 2014), Results for PN A66 36, Simbad, Centre de Données Astronomiques de Strasbourg, http://simbad.u-strasbg.fr/simbad/sim-id?Ident=PN+A66+36
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "The Complete Abell Catalog of Planetary Nebulae". Astronomy Mall. Besoek op 4 Augustus 2014.
- ↑ "Planetary Nebula Abell 36 | Deep⋆Sky Corner". www.deepskycorner.ch (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ Abell, George O. (1955), "Globular Clusters and Planetary Nebulae Discovered on the National Geographic Society-Palomar Observatory Sky Survey", Publications of the Astronomical Society of the Pacific 67 (397): 258, doi:10.1086/126815, Bibcode: 1955PASP...67..258A
- ↑ "Planetary nebula - Abell 36 OIIIRGB". Telescope Live (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ "APOD: 2014 May 30 - Planetary Nebula Abell 36". apod.nasa.gov. Besoek op 13 Mei 2024.
- ↑ "Planetary Nebula Abell 36 | Deep⋆Sky Corner". www.deepskycorner.ch (in Engels). Besoek op 13 Mei 2024.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.