Aberystwyth
Aberystwyth (uitgespreek /ˌæbəˈrɪstwɪθ/ (Engels) of [abɛrˈəstʊɨθ] (Wallies)) is 'n dorp met 15 935 inwoners in Wallis. Die dorp is veral bekend vir sy universiteit.
Aberystwyth | |
---|---|
Stad | |
Uitsig oor die dorp. | |
Koördinate: 52°25′N 4°5′W / 52.417°N 4.083°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Wallis |
Gebied | Ceredigion |
Bevolking | |
• Totaal | 15 935 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |