Acanthosicyos naudinianus

Acanthosicyos naudinianus, bekend as die gemsbokkomkommer, is 'n meerjarige Afrikaspanspek met eetbare vrugte en sade.[3] Die plant is groen en die blomme geel. Die vrugte is eetbaar, maar as dit geëet word voordat dit ryp is, sal dit 'n brandende sensasie in die mond veroorsaak. Dit is nie giftig nie, maar dit kan saam met die bloed van die larwe van die Diamphidia-kewer gebruik word om 'n gif vir 'n gifpyl te maak.[4]

Acanthosicyos naudinianus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Cucurbitales
Familie: Cucurbitaceae
Genus: Acanthosicyos
Spesie:
A. naudinianus
Binomiale naam
Acanthosicyos naudinianus
Sinonieme[2]
  • Cucumis naudinianus Sond.
  • Citrullus naudinianus (Sond.) Hook.f.
  • Colocynthis naudinianus (Sond.) Kuntze
  • Cucumis dissectifolius Naudin
  • Cucumis prophetarum Mey.
  • Cucumis prophetarum Mey. ex Cogn.
  • Pseudocucumis naudinianus (Sond.) C.Jeffrey

Jong vrugte is groen en word geel by rypheid en bedek met opvallende stekels. Die vrugvleis in die binnekant is gelerig-groen en bevat talle pitte. Wydverspreid en algemeen na goeie somerreëns.[5]

Verwysings

wysig
  1. Rebelo, A.G.; Mtshali, H.; von Staden, L. (Desember 2010). "Wild Watermelon". Red List of South African Plants. version 2020.1. South African National Biodiversity Institute. Besoek op 19 Maart 2021.
  2. "PROTA4U". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Augustus 2021. Besoek op 19 Maart 2021.
  3. Grubben, G.J.H. & Denton, O.A. (2004) Plant Resources of Tropical Africa 2. Vegetables. PROTA Foundation, Wageningen; Backhuys, Leiden; CTA, Wageningen.
  4. "tourbrief--the gemsbok cucumber". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2020. Besoek op 27 Mei 2020.
  5. van Rooyen, Noel (2001). Blomplante van die Kalahari-duineveld. Ekotrust BK. p. 146. ISBN 0-620-27411-5.

Eksterne skakels

wysig