Achtkarspelen
Achtkarspelen is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van 28 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 104 km².
Achtkarspelen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Raadhuis in Buitenpost | |
Ligging van Achtkarspelen in Friesland-provinsie | |
Kaart van Achtkarspelen-munisipaliteit | |
Koördinate: 53°13′N 6°8′O / 53.217°N 6.133°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Stigting | 1851 |
Regering | |
• Burgemeester | Oebele Brouwer |
Oppervlak | |
• Totaal | 103,98 km2 (40,15 vk. myl) |
• Land | 102,40 km2 (39,54 vk. myl) |
• Water | 1,58 km2 (0,61 vk. myl) |
Hoogte | 2 m (7 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 27 900 |
• Digtheid | 268/km2 (690/vk. myl) |
1 Januarie 2021 | |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 9230-9233, 9280-9289, 9870-9873 |
Skakelkodes | 0511, 0512 |
Bestuurlike sentrum | Buitenpost |
Webwerf | www.achtkarspelen.nl |
Achtkarspelen lê in die noordooste van die provinsie en grens aan die provinsie Groningen.
Plekke
wysigAugustinusga, Boelenslaan, Buitenpost, Drogeham, Gerkesklooster, Harkema, Kootstertille, Stroobos, Surhuisterveen, Surhuizum, Twijzel en Twijzelerheide.
Grootste is Buitenpost (administratiewe setel), Harkema, Kootstertille en Surhuisterveen.
Naburige munisipaliteite
wysigDantumadiel | Noardeast-Fryslân | |
Tytsjerksteradiel | Westerkwartier (GR) | |
Smallingerland |